Samuel Morse | |
---|---|
Gebore | Samuel Finley Breese Morse 27 April 1791 |
Sterf | 2 April 1872 (op 80) 5 West 22nd Street, New York Stad, New York |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | skilder, uitvinder |
Bekend vir | Morsekode |
Handtekening | |
Samuel Finley Breese Morse (27 April 1791 – 2 April 1872) was 'n Amerikaanse uitvinder en skilder van geskiedkundige tonele en portrette; hy is bes bekend vir sy ontwerp van die telegraaf en Morsekode.