San Diego Internasionale Lughawe

San Diego Internasionale Lughawe
IATA: SANICAO: KSANFAA: SAN
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur San Diego County Regional Airport Authority
Ligging San Diego, Kalifornië
Geopen 16 Augustus 1928;
96 jaar gelede
 (1928-08-16)
Fokuspunt vir Alaska Airlines
Hoogte bo seevlak 17 vt / 5 m
Koördinate 32°44′01″N 117°11′23″W / 32.73361°N 117.18972°W / 32.73361; -117.18972
Webtuiste san.org
Landkaart
FAA lughawediagram
FAA lughawediagram
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
09/27 9,401 2,865 Asfalt/Beton
Statistieke (2022)
Passasiers 22 009 921
Lugbewegings 210 250
Bron: [1]

San Diego Internasionale Lughawe, voorheen bekend as Lindbergh Field, is 'n internasionale lughawe 4,8 km noordwes van die middestad van San Diego, Kalifornië, Verenigde State. Dit word besit en bedryf deur die San Diego County Regional Airport Authority.[2] Die lughawe beslaan 268 hektaar.[3] Dit bedien meer as 75 direkte bestemmings in die VSA en in die buiteland.

San Diego Internasionale Lughawe is die besigste enkelaanloopbaan-lughawe ter wêreld.[4] Die lughawe se landingsbenadering is welbekend vir sy nabyheid aan die wolkekrabbers van San Diego se middestad,[5] en kan soms moeilik wees vir vlieëniers weens die relatief kort bruikbare landingsarea, steil dalende hoek oor die kruin van Bankers Hill, en verskuiwende windsleur net voor landing.[6][7] San Diego Internasionaal opereer in beheerde lugruim wat bedien word deur die Suid-Kalifornië TRACON, wat dit die besigste lugruim ter wêreld maak.[8]

  1. "Airport History". San Diego County Airport Authority. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2017. Besoek op 4 Oktober 2017.
  2. "About the Airport Authority". San Diego County Regional Airport Authority. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2006.
  3. "SAN airport data at skyvector.com". skyvector.com. Besoek op 22 Augustus 2022.
  4. Steele, Jeanette (20 November 2017). "San Diego Int'l Airport will dig up the runway every night for a year". The San Diego Union-Tribune. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2018. Besoek op 11 Augustus 2018.
  5. Lori Weisberg (3 Augustus 2011). "How safe is San Diego airport?". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2019. Besoek op 21 Junie 2019. Anyone who's ever glanced skyward as a jetliner is making its final approach into Lindbergh Field would swear that it could easily scrape one of the high-rises in its path. As scary as the impending landing seems, San Diego International Airport is in fact the seventh safest airfield in the U.S., according to Travel + Leisure magazine.
  6. Sean Breslin (21 Maart 2017). "The 10 Most Challenging U.S. Airports, According to Honeywell". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2019. Besoek op 21 Junie 2019. Weather in San Diego is known for being ideal much of the year, but there are other factors that make arrivals and departures to this airport among the toughest in the nation. According to Honeywell, pilots must make a steep approach into the airport, and strong tailwinds can also be present.
  7. RALPH FRAMMOLINO and GEORGE RAMOS (26 April 1988). "S.D. Airport Rated 5th on Danger List: Pilots Call LAX Most Dangerous in Nation". Los Angeles Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2019. Besoek op 21 Junie 2019. The mountains to the east force pilots to make a steep landing on a relatively short runway, said Dick Russell, a United Airlines pilot and area safety coordinator for the Air Line Pilots Assn. (ALPA) chapter in Los Angeles. The runway measures 9,400 feet, but angling in over the man-made and natural obstacles effectively shortens that by 1,800 feet, Russell said.
  8. "Southern California TRACON (SCT)". Federal Aviation Administration. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2017. Besoek op 29 Mei 2017. Southern California TRACON (SCT) serves most airports in Southern California and guides about 2.2 million planes over roughly 9,000 square miles in a year, making our facility one of the busiest in the world.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne