Sanaa Lathan

Sanaa Lathan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sanaa McCoy Lathan[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sanaa Lathan (gebore 19 September 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Love & Basketball (2000), Out of Time (2003), AVP: Alien vs. Predator (2004), en Something New (2006).

  1. McCann, Bob (2009). Encyclopedia of African American Actresses in Film and Television. McFarland. Besoek op 5 Mei 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne