Sandahl Bergman

Sandahl Bergman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 November 1951 (1951-11-14) (73 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sandahl Bergman (gebore 14 November 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Conan the Barbarian (1982), She (1984), Red Sonja (1985), en Hell Comes to Frogtown (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne