Sandra Bernhard

Sandra Bernhard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Junie 1955 (1955-06-06) (69 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sandra Bernhard (gebore 6 Junie 1955) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shogun Assassin (1980), The King of Comedy (1982), en Hudson Hawk (1991), en in die televisiereeks Hercules (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne