Sandra Oh | |
![]() | |
Geboortenaam | Sandra Miju Oh |
---|---|
Geboorte | 20 Julie 1971 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sandra Oh (gebore 20 Julie 1971) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big Fat Liar (2002), Under the Tuscan Sun (2003), en Sideways (2004), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).