Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sandrine Kiberlain | |
![]() | |
Geboortenaam | Sandrine Kiberlain |
---|---|
Geboorte | 25 Februarie 1968 |
Nasionaliteit | Frans |
Kinders | 1 dogter |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sandrine Kiberlain (gebore 25 Februarie 1968) is 'n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente To Have (or Not) (1995), For Sale (1998), Alias Betty (2001), en Mademoiselle Chambon (2009).