Sanipas | |
Sanipas
| |
Ligging | Tussen Suid-Afrika en Lesotho |
---|---|
Hoogte | 3482 m |
Lengte | 9 km |
Oppervlak | Grondpad |
In | Drakensberge |
Die Sanipas is 'n bergpas in die Drakensberge wat begin in Suid-Afrika en eindig in Lesotho. Dit is die enigste toegangspad met Lesotho se oostekant. Dit is die hoogste bergpas in Suidelike Afrika wat deur motorvoertuie gebruik kan word; al is dit slegs vierwiel-aangedrewe voertuie.