Sanjay Leela Bhansali | |
---|---|
![]() Sanjay Leela Bhansali in 2011 | |
Gebore | 1963 |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger |
Sanjay Leela Bhansali is 'n bekende draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger van die Hindi-filmbedryf. Hy het vir homself die middelnaam "Leela" ter ere van sy moeder, Leela Bhansali, gegee.[1] Hy is 'n alumnus van die Film- en Televisie-instituut van Indië.