Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sara Gilbert | |
![]() | |
Geboortenaam | Sara Rebecca Abeles |
---|---|
Geboorte | 29 Januarie 1975 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Vervaardiger en aktrise |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sara Gilbert (gebore 29 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse vervaardiger en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Poison Ivy (1992) en in die televisiereekse Roseanne (1988) en Grey's Anatomy (2005).