Sara Haden

Sara Haden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Catherine Haden
Geboorte (1899-11-17)17 November 1899
Sterfte 15 September 1981 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1921–1965
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sara Haden (17 November 1899 – 15 September 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mad Love (1935), The Shop Around the Corner (1940), She-Wolf of London (1946), en The Bishop's Wife (1947).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne