Sara Paxton | |
![]() | |
Sara Paxton in 2007
| |
Geboorte | 25 April 1988 Los Angeles, Kalifornië, V.S.A. |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sara Paxton (gebore 25 April 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Aquamarine (2006), The Last House on the Left (2009), en The Innkeepers (2011).