Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sara Stewart | |
Geboortenaam | Sara Scott Griffith |
---|---|
Geboorte | 28 Junie 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sara Stewart (gebore 28 Junie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mrs Brown (1997), Batman Begins (2005), en Transformers: The Last Knight (2017), en in die televisiereeks Sugar Rush (2005).