Sarah Chalke | |
Nasionaliteit | Amerikaner |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sarah Chalke (gebore 27 Augustus 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Chaos Theory (2008) en in die televisiereekse Roseanne (1988), Scrubs (2001), en How I Met Your Mother (2005).