Sarah Jeffery

Sarah Jeffery
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 April 1996 (1996-04-03) (28 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Jeffery (gebore 3 April 1996) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Across the Line (2015) en in die televisiereekse The X-Files (1993), Wayward Pines (2015), en Shades of Blue (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne