Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sarah Lancaster | |
Geboorte | 12 Februarie 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sarah Lancaster (gebore 12 Februarie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Catch Me If You Can (2002) en The Judge (2014), en in die televisiereekse Everwood (2002) en Chuck (2007).