Sarah Polley

Sarah Polley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 Januarie 1979 (1979-01-08) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Polley (gebore 8 Januarie 1979) is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sweet Hereafter (1997), Go (1999), My Life Without Me (2003), en Dawn of the Dead (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne