Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sarah Shahi | |
![]() | |
Geboortenaam | Aahoo Jahansouz Shahi |
---|---|
Geboorte | 10 Januarie 1980 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sarah Shahi (gebore 10 Januarie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Old School (2003) en Bullet to the Head (2012), en in die televisiereekse Alias (2001) en Fairly Legal (2011).