Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sarah Silverman | |
![]() | |
Silverman in 2016
| |
Geboortenaam | Sarah Kate Silverman |
---|---|
Geboorte | 1 Desember 1970 Bedford, New Hampshire, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat |
|
Beroep(e) | Komediant, aktrise, draaiboekskryfster, vervaardiger, en sangeres |
Aktiewe jare | 1990–present |
Handtekening | ![]() |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sarah Silverman (gebore 1 Desember 1970)[1] is 'n Amerikaanse komediant, aktrise, draaiboekskryfster, vervaardiger, en sangeres van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente School of Rock (2003), Wreck-It Ralph (2012), en A Million Ways to Die in the West (2014), en in die televisiereeks The Sarah Silverman Program. (2007).
Silverman was 'n skrywer writer en af en toe opgetree vir Saturday Night Live.