Sarah Snook

Sarah Snook
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1987 (37–38 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Snook (gebore 1987) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleeping Beauty (2011), Predestination (2014), Steve Jobs (2015), en The Dressmaker (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne