Sarah Sutton

Sarah Sutton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 Desember 1961 (1961-12-12) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders Hannah
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Sutton (gebore 12 Desember 1961) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Doctor Who (1963) en Westway (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne