Sarah Wayne Callies

Sarah Wayne Callies
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sarah Wayne Callies
Geboorte 1 Junie 1977 (1977-06-01) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Wayne Callies (gebore 1 Junie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Into the Storm (2014) en The Other Side of the Door (2016), en in die televisiereekse Prison Break (2005) en The Walking Dead (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne