Sarah-Sofie Boussnina

Sarah-Sofie Boussnina
Geboorte 28 Desember 1990 (1990-12-28) (34 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah-Sofie Boussnina (gebore 28 Desember 1990) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Department Q: The Absent One (2014) en in die televisiereekse Bron/Broen (2011) en Knightfall (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne