Sarah Sutherland

Sarah Sutherland
Geboorte 18 Februarie 1988 (1988-02-18) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Sutherland (gebore 18 Februarie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beneath the Harvest Sky (2013), Innocence (2013), en Pretty Perfect (2014), en in die televisiereeks Veep (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne