Sardientjies

Vir die gelyknamige vis, sien sardyn.

Sardientjies is soortgelyk aan wegkruipertjie. Die speletjie kan in beide die huis of buitemuurs gespeel word. Die spel word meer pret hoe meer mense daar is. Daar moet ook ten minste 4 kinders wees om te speel.[1]

  1. "Sardines" in die Encyclopædia Britannica[dooie skakel], besoek op 11 Mei 2013

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne