Sasha Pieterse

Sasha Pieterse
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Februarie 1996 (1996-02-17) (28 jaar oud)
Johannesburg, Suid-Afrika
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, komponis, en vervaardiger
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sasha Pieterse (gebore 17 Februarie 1996) is 'n Suid-Afrikaansgebore Amerikaanse aktrise, komponis, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente X-Men: First Class (2011) en Inherent Vice (2014), en in die televisiereekse Pretty Little Liars (2010) en Pretty Little Liars: The Perfectionists (2019).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne