Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sasha Roiz | |
Geboorte | 21 Oktober 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sasha Roiz (gebore 21 Oktober 1973) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Day After Tomorrow (2004), Land of the Dead (2005), 16 Blocks (2006), en Pompeii (2014).