Sasha Alexander | |
![]() | |
Geboortenaam | Suzana S. Drobnjaković |
---|---|
Geboorte | 17 Mei 1973 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sasha Alexander (gebore 17 Mei 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mission: Impossible III (2006) en in die televisiereekse NCIS (2003), Rizzoli & Isles (2010), en Shameless (2011).