Saskia Hampele

Saskia Hampele
Geboorte 1984 (40–41 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Saskia Hampele (gebore 1984) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Arctic Blast (2010), 6 Plots (2012), en A Few Less Men (2017), en in die televisiereeks Neighbours (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne