Scarborough | |
---|---|
Voorstad | |
Scarborough soos van die see af gesien | |
Koördinate: 34°11′54″S 18°22′32″O / 34.19833°S 18.37556°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Bevolking | |
• Totaal | 1 075 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Scarborough is 'n dorp op die Kaapse Skiereiland, geleë net suid van Kaapstad in Suid-Afrika.
Hierdie dorp is in April 1996 as 'n bewaringsdorp aangewys, gedefinieer as 'n beperkte residensiële gebied, omring deur 'n bewaarde natuurlike landskap, toegewyd om omgewingskade om te keer en om toekomstige omgewingsimpak te voorkom.
Volgens die 2011-sensus het Scarborough 'n bevolking van 1 075 gehad.