Scott Adsit | |
Geboortenaam | Robert Scott Adsit |
---|---|
Geboorte | 26 November 1965 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Scott Adsit (gebore 26 November 1965) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Terminal (2004) en Big Hero 6 (2014), en in die televisiereekse Moral Orel (2005) en 30 Rock (2006).