Scott Caan

Scott Caan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Scott Andrew Caan
Geboorte 23 Augustus 1976 (1976-08-23) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Scott Caan (gebore 23 Augustus 1976) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ocean's Eleven (2001), Ocean's Twelve (2004), Into the Blue (2005), en Ocean's Thirteen (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne