Scott Glenn | |
Geboortenaam | Theodore Scott Glenn |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1965–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Scott Glenn (gebore 26 Januarie 1941) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunt for Red October (1990), Vertical Limit (2000), Training Day (2001), en Sucker Punch (2011).