Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Scott Weinger | |
![]() | |
Geboorte | 5 Oktober 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Scott Weinger (gebore 5 Oktober 1975) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Aladdin (1992) en in die televisiereekse The Family Man (1990), 90210 (2008), en Galavant (2015).