Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sean Bridgers | |
Geboortenaam | Sean MacKenzie Bridgers |
---|---|
Geboorte | 15 Maart 1968 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sean Bridgers (gebore 15 Maart 1968) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sweet Home Alabama (2002), The Woman (2011), Room (2015), en Free State of Jones (2016).