Sean Faris

Sean Faris
Geboortenaam Sean Hardy Faris
Geboorte 25 Maart 1982 (1982-03-25) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sean Faris (gebore 25 Maart 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pearl Harbor (2001), Sleepover (2004), Yours, Mine & Ours (2005), en Never Back Down (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne