Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sean Lock | |
![]() | |
Sean Lock by die "Hexagon" in Reading, in 2008.
| |
Geboorte | Chertsey, Surrey | 22 April 1963
---|---|
Sterfte | 16 Augustus 2021 Muswell Hill, Londen |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Skrywer, akteur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sean Lock (22 April 1963 – 16 Augustus 2021)[1] was 'n Engelse komediant, en akteur. Lock het gereeld op die verhoog, televisie en radio verskyn. Sy roetines was dikwels surrealisties en word in 'n droë humor styl aangebied.[2][3] Hy het ook materiaal vir Bill Bailey, Lee Evans, en Mark Lamarr geskryf. Hy was as die 55ste-grootste stand-up komediant op Channel 4 se 100 Greatest Stand-Ups in 2007 en weer in 2010 in 19de plek gestem.[4]