Sean Pertwee | |
![]() | |
Geboorte | 4 Junie 1964 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 (one deceased) |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1975–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sean Pertwee (gebore 4 Junie 1964) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Event Horizon (1997), Dog Soldiers (2002), Equilibrium (2002), en Goal! The Dream Begins (2005).