Sean Young

Sean Young
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sean Young
Geboorte 20 November 1959 (1959-11-20) (65 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sean Young (gebore 20 November 1959) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blade Runner (1982), Dune (1984), No Way Out (1987), en Ace Ventura: Pet Detective (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne