Sean Maher | |
Geboorte | 16 April 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sean Maher (gebore 16 April 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Serenity (2005) en in die televisiereekse Firefly (2002) en Arrow (2012).