Sebastian Stan

Sebastian Stan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sebastian Stan is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Captain America: The First Avenger (2011), Captain America: The Winter Soldier (2014), Captain America: Civil War (2016), en Avengers: Infinity War (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne