Seether

Seether
Agtergrondinligting
OorsprongGauteng (Suid-Afrika)
GenresHarde rock
Jare aktief1999hede
EtiketteMusketeer Records
Wind-Up Records LLC
AssosiasiesSaron Gas
Webwerfwww.seether.com
LedeShaun Morgan Welgemoed
Dale Stewart
David Cohoe
Gewese ledeThomas Morris
Dave Cohoe
Josh Freese
John Johnston
Nick Oshiro
Nick Annis "Afro Nick"
Kevin Soffera
Pat Callahan
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "gewese_lede"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "huidige_lede"

Seether is 'n Suid-Afrikaanse post-grunge groep. In 1999 ontstaan Saron Gas as 'n drietal – bestaande uit Shaun Morgan Welgemoed (kitaar en sang), Dale Stewart (baskitaar en sang) en David Cohoe (dromme en sang) - in die Pretoria/Johannesburg-gebied. In 2000 teken Saron Gas 'n kontrak met Musketeer Records in Suid-Afrika en in 2002, nadat hulle 'n kontrak met Wind-Up Records LLC in New York, Amerika teken, verander die groep hul naam na Seether met die debuut van hul album Disclaimer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne