'n Seismograaf is 'n seismometer wat reageer op ondergrondse geluide en skuddings soos veroorsaak word deur aardbewings, vulkaan uitbarstings en ontploffings, dit opneem teenoor werklike tyd en weergee in die vorm van 'n seismogram.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.