Selektiewe geel

#FFBA00

Die kleur selektiewe geel is 'n byna oranje skakering van geel.

Die kleur is veral gebruik vir die misligte van voertuie in Europa, weens die verminderde refraksie (breking of verstrooiing) van helder wit lig wat deur hierdie kleur lens gestuur word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne