Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Selena Royle | |
![]() | |
Geboorte | 6 November 1904 |
---|---|
Sterfte | 23 April 1983 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Selena Royle (6 November 1904 – 23 April 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Joan of Arc (1948), The Heiress (1949), The Damned Don't Cry (1950), en Robot Monster (1953).