Selfbesering

Selfbesering is die opsetlike, direkte besering van 'n persoon se eie liggaamsweefsel wat sonder selfmoordbedoelings gedoen word. Die term selfbesering word in die meer onlangse literatuur gebruik in 'n poging om 'n meer neutrale terminologie daar te stel. Die ouer literatuur verwys amper uitsluitlik na selfmutilasie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne