Algemeen | |
---|---|
Naam | Sellulose |
Chemiese formule | (C6O5H10)n |
Molêre massa | 50 000 -3 000 000 [g/mol] |
CAS-nommer | 9004-34-6 |
Voorkoms | Wit vastestof |
Reuk | geen |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 500-518 °C [1] |
Kookpunt | (ontbind)[1] |
Digtheid | 1,27-1,61 (*water)[1] |
Oplosbaarheid | Onop. in water. oplosbaar in ZnCl2.3H2O[1] |
Dampdruk | - [1] |
Termodinamies | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sellulose is 'n polisakkaried, 'n polimeer van glukose.
Hierdie koolhidraat is volop in plante, want dit kom voor in 'n plant se selwand. Die Franse chemikus Anselme Payen (1795–1871) was die eerste navorser wat dit in 1834 uit selwande van plante geïsoleer het. Hierdie polimeer vorm lang vesels wat aan die selwande hul stewigheid verleen.[2]