Selma Blair | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Selma Blair (gebore 23 Junie 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cruel Intentions (1999), The Sweetest Thing (2002), Hellboy (2004), en Hellboy II: The Golden Army (2008).