Seny Dennis

Sandy Dennis
Geboortenaam Sandra Dale Dennis
Geboorte (1937-04-27)27 April 1937
Sterfte 2 Maart 1992 (op 54)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sandy Dennis (27 April 1937 – 2 Maart 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Who's Afraid of Virginia Woolf? (1966), Up the Down Staircase (1967), Sweet November (1968), en The Out of Towners (1970).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne