Sergey Karjakin | |
![]() | |
Karjakin in 2017
| |
Naam | Sergey Alexandrovich Karjakin |
---|---|
Geboorte | 12 Januarie 1990 Simferopol, Sowjetunie |
Nasionaliteit(e) | ![]() |
Titel | Grootmeester 2003 |
FIDE rang | No. 15 (April 2018) |
Beste gradering | 2788 (Julie 2011) |
Sergey Alexandrovich Karjakin (gebore 12 Januarie 1990) is 'n Russiese skaakspeler en grootmeester. 'n Skaakwonderkind, hy het die rekord vir die jongste grootmeester ooit, toe hy die titel ontvang op 12 jaar en 7 maande oud in 2003. Karjakin het geleer skaak speel op 5 jaar oud.
Hy het die Wêreld Jeug skaakkampioenskap O-12 gewen in 2001. Hy het gespeel in die 2016 Wêreldkampioenskap en verloor teen Magnus Carlsen